Kerkraad Steynsrus - EPoste

Brief aan Kerkraad
5 messages

Bookstore <bookstore6@gmail.com> Fri, Oct 11, 2013 at 11:22 AM
To: "N.G. gemeente Steynsrus" <ngksteynsrus@telkomsa.net>
Hierby 'n skrywe aan die Kerkraad gedateer 26 September 2013.
Op aanbeveling van Martha Steyn is die saak met John Craven bespreek en is die oorspronklike getekende brief aan hom oorhandig. Na 2 weke is daar nie iets uitgerig nie en kom dit voor of die aangeleentheid slegs met van Rensburg bespreek is en waarskynlik ook net telefonies.
Soos in my brief versoek, sal ek graag dringend wil weet wat my posisie is by die NG Kerk.
Groete
Wanda du Plessis


Welwillendheidspakkie.doc
31K

N.G. gemeente Steynsrus <ngksteynsrus@telkomsa.net> Mon, Oct 14, 2013 at 11:04 AM
To: Bookstore <bookstore6@gmail.com>
Die e-mail is aangestuur na die onder-ouderling, en sy sal dit deurgee na die regte kanale toe. Gebruik asb net nog 'n bietjie geduld. Baie jammer vir die ongerief.
[Quoted text hidden]

Bookstore <bookstore6@gmail.com> Tue, Nov 26, 2013 at 8:14 AM
To: "N.G. gemeente Steynsrus" <ngksteynsrus@telkomsa.net>
Dit is nou al 'n maand en 'n half en nog geen taal of tyding. Wat is die situasie?
Wanda du Plessis


2013/10/14 N.G. gemeente Steynsrus <ngksteynsrus@telkomsa.net>
[Quoted text hidden]

N.G. gemeente Steynsrus <ngksteynsrus@telkomsa.net> Thu, Nov 28, 2013 at 11:59 AM
To: Bookstore <bookstore6@gmail.com>
Hi, wil net ontvangs erken van die e-mail. Het weer vir hoofouderling deurgegee, sy sĂȘ hulle gee aandag aan die saak, en sal na jou toe terug kom.
----- Original Message -----
From: Bookstore
[Quoted text hidden]

Bookstore <bookstore6@gmail.com> Tue, Dec 10, 2013 at 8:22 AM
To: "N.G. gemeente Steynsrus" <ngksteynsrus@telkomsa.net>
Hierby 'n skrywe aan die Kerkraad gedateer 10 Desember 2013. Soos genoem in hierdie skrywe sal ek graag my lidmaatskapdokumente Donderdag kom afhaal.
Wanda du Plessis


2013/11/28 N.G. gemeente Steynsrus <ngksteynsrus@telkomsa.net>
[Quoted text hidden]


Welwillendheidspakkie2.doc
30K